DOOP

Aansoek om doopgeleentheid

Aanlyn doop aansoekvorm:

Datum en Erediens Tyd

Doopreëlings in Kerk-in-Suid

 

Hier volg algemene inligting vir die bediening van die sakrament van die doop
in Kerk-in-Suid. Hierdie dokument dien as riglyn vir die reëlings
voor en tydens die bediening van die doop.

 

Riglyne:

 

 

1.1            Die bediening van die doop geskied volgens die kerkorde soos vervat in Artikel 49, asook op grond van Reglement 11 van die kerkorde.

 

1.2            Die sakrament van die doop word op die eerste Sondag van elke maand bedien.

 

1.3            Alle doop aansoeke moet betyds voor die doopdag by die kerkkantoor ingedien word.

 

1.4            Dooptoerusting word by geskeduleerde geleentheid gelewer, die eerste Dinsdag van elke maand, of soos anders aangedui, waana die doop bedien sal word.

 

1.5            Aansoek vir Privaat Doopgeleentheid : kontak asb die Kerkkantoor vir verdere inligting.