Re-Ministry

Niks om te doen op ‘n Woensdagaand? Wil jy nuwe vriende maak? Wil jy saam journey deur die Woord van God?

Ontdek ‘n gemeenskap van passievolle jong volwassenes wat saamkom op Woensdae aande (18:30) om te deel in geloof en persoonlike groei. Kom deel in ons reis van geloof, vriendskap en betekenisvolle dienswerk terwyl ons saam ‘n verskil maak in die wêreld om ons.  

Re-Ministry is ‘n plek waar enige jong volwassene kan behoort, kan deel wees van uitreike en so elke nou en dan bederf kan word met ‘n pizza.

 

Indien jy betrokke wil raak kontak vir: 

Ziandri Jacobs

079 368 9191

ziandri@kerkinsuid.co.za