Visie en Waardes

“Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander” 


As gemeente wil ons die visie wat God in ons harte losgemaak het leef om onder die Heilige Gees se leiding lewens- en gemeenskappe te verander. Daarom kyk ons gemeente na binne, asook na buite om saam Invloedryk te leef.