Vrouebediening Alle vrouelidmate is outomaties deel van die Vrouebediening en is baie welkom om betrokke te raak.Ons bied verskeie verrykingsgeleenthede deur die jaar aan en dit is altyd ‘n hoogtepunt! Die vrouebediening raak ook betrokke by ander geleenthede waar hulle kan bystand bied. Laai ons nuusbrief af! Indien jy betrokke wil raak kontak vir: Yolanda Lemmer061 789 9180vroue@kerkinsuid.co.za