By Kerk-in-Suid is huwelike vir ons belangrik. Ons sien uit na jou spesiale geleetheid, en ons wil graag die dag vir jou onvergeetlik maak.

Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting: 081 050 3363