By Kerk-in-Suid is Jeug vir ons belangrik

Daarom word ons kategete baie goed opgelei om die Jeug in hulle eie portuurgroepe effektief te bedien. Kerk-in-Suid se Jeug KOOK behoorlik!!

 

Kinderbediening

Ons streef daarna om kinders te bedien selfs al kan ons nie byekaar wees nie. Daarom sal die kinderbediening lesse aanlyn beskikbaar wees. 

Hier is ons groep verdeling volgens ouderdomme:

Babbelbekkies(2 – 3 jaar)

Leier: Danelle Paynter

Woelwaters(3-5 jaar)

Leier: Danelle Paynter

Rakkers(GR R- GR3)

Leier: Miranda du Plessis

Champs(GR4-GR5)

Leier: Christo Augustyn

EE3(GR6)

Leier: Lizette Alberts

Tienerbediening

Ons tieners kook behoorlik – selfs al kom ons vir nou net aanlyn bymekaar..

Hier is ons groep verdeling:

Tieners Pelgroepe – Gr 7-10

Leier: Spider Delport

Belydenisklas groepe

Bly op hoogte van ons tienerbediening en volg ons Tieners-in-Suid se Facebookblad:
https://www.facebook.com/Tienersinsuid