‘n Groeigroep is ‘n groep mense wat op ‘n gereelde basis bymekaarkom en saamkuier, deel, Bybelstudie doen en groei in geloof.
Die Groeigroepe is tans besig met die volgende: MATERIAAL
Ons het ook LEEFSTYL-in-Suid groepe waar mense wat dieselfde belangstellngs deel kan behoort.
Hier is die lys: BELANGEGROEPE
Kom word deel van ‘n Groeigroep, kom maak ‘n verskil, hier is plek vir jou.
Ander Kontak nommers: