Gebedsversoeke

Indien jy ‘n Gebedsversoek het kan jy:

  • Ons kontak per epos: gebed@kerkinsuid.co.za

          of per whatsapp: 081 050 3363

 

  • Jy kan ook ‘n Gebedsversoek Kaartjie invul en in ons Gebedsversoek boksie by die Inligtingstoonbank in die voorportaal ingooi.
 
  • Aansluit by ons Gebedsbediening, wat bymekaarkom elke Maandag om 9:00 in die Jeugsentrum. Jy is welkom om saam met ons te kom bid.