Begrafnisse

By Kerk-in-Suid verstaan ons dat oomblikke van verlies en pyn deel is van die lewe. Daarom wil ons graag saam met jou ‘n pad stap deur die rouproses.

 

Kontak die Kerkkantoor indien jy ‘n begrafnis wil reël: 081 050 3363

 

 

Nisse

Ons het ook ‘n gedenkstuin vir die inplasing van jou geliefde se kissie. Hier skep ons ‘n ruimte waar jy sy/ haar lewe kan kom vier.

Ons nisse se kostes beloop R2500 per nis, wat spasie het vir twee persone se as.

 

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting rakende ons nisse: 081 050 3363