‘n Dankoffer is nie iets wat jy aan ‘n mens gee nie.
‘n Dankoffer gee jy aan die Here. Hy het vir JOU aan die kruis gesterf
en oorlaai jou elke dag met soveel seëninge.

Die gee van jou Dankoffer is ‘n manier hoe jy jou dankbaarheid aan die Here wys. Ek en jy word geseën om te seën.

Jy kan bydraes maak deur Snapscan of deur EFT :

NG Kerk Wierdapark Suid,
ABSA Tjekrekening
Rek no 3260 140 689,
Mall@Reds tak ( 632 005)