Ridders-in-Suid: 


  • Ridders in Suid is ‘n groep uiteenlopende mans en vrouens wat God se skepping nie net wil sien nie maar beleef. Ons ry elke tweede naweek in die maand partykeer vir ‘n budget koffie of n dag uitstappie. Ons lewer ‘n ondersteunings funksie vir die manne en vroue verykings groepe.

Kontak vir Herman Vorster om betrokke te raak:

082 465 7626