Kinderbediening Besprekings

Ons kom weer bymekaar vanaf 5 September 2021 gedurende die 8 uur erediens

Woelwaters
(3-5 jaar)

Rakkers
(GR R- GR3)

Champs
(GR4-GR5)

EE3
(GR6)

 

Volg die skakel hieronder om jou kind te registreer, indien jy nog nie geregistreer het vir 2021 nie of as jy nuut by Kerk-in-Suid is.