By Kerk-in-Suid streef ons om mekaar te help en by te staan.

So het die beroepsnetwerk begin, om lede wat tussen werke is of opsoek is na werk te ondersteun.

Sou jy belangstel in een van die onderstaande poste epos ons gerus by beroepsnetwerk@ngwps.co.za

NOLTEC IT INTEGRATION (Pty) Ltd
IT POS – Vir 2 maande projek – ondervinding in HTML, CSS, PHP (link to MySQL database) 
Kontak vir Japie Nolte by : japie@noltec.co.za 

 

EQPlus (Pty) Ltd – Internship beskikbaar

Moet ‘n IT  Diploma / Graad he en wat opsoek is in ‘n internship om BI Data Analytics te leer.

Kontak:  ANDRIE DU PREEZ epos: andrie@eqplus.co.za

Kontak ons by beroepsnetwerk@ngwps.co.za indien jy ‘n pos het wat jy graag wil adverteer.