Hekel-en-Brei-in-Suid:


  • Ons kuier heerlik saam, terwyl die hekel- en breinaalde klik klak. Dis ‘n ruimte waar ons ons kennis deel en van mekaar leer met ‘n sterk fondament van liefde en omgee. Om invloedryk te leef is ons motto en elke jaar het ons ‘n uitreikprojek in die gemeenskap waar ons, ons talente tot eer en verheeliking van Sy Naam gebruik.

Kontak vir Linda Crystal om betrokke te raak:

072 450 7579