Kerk-in-Suid eredienste

Erediens is vir Kerk-in-Suid ‘n hoogtepunt van ons week program. 
Eredienste is vir ons ‘n belangrike element om God se stem te soek in ons allerdaagse lewens. 
Ons glo dat die Woord van God ons lewe rig vir die uitdagings waarin ons vandag leef, asook om ons lewens in lyn te bring met Sy wil.
Ons eredienste het ‘n informele karakter met ‘n lewendige musiekbediening.

Eredienstye

8:00 Erediens

10:00 Erediens
(Regstreekse uistending ook op Youtube)

Skoolvakansies en langnaweke: 9:00