Daar is soveel mense wat werke doen met die risiko van blootstelling gedurende die pandemie, petrol joggies, mense in die supermark, aptekers, dokters, haarkappers..
 
Heg die dankie-se kaartjie aan ‘n koffiestafie of sjokolade en deel dit uit.
 
Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor of laai dit hier af: