Bible Journaling:


  • Hierdie is n splinternuwe belangegroep wat maandeliks bymekaar kom en op n kreatiewe manier Journaling en Bybelstudie kombineer. Jy kan in ‘n Bybel of Journaal boek dit doen. 

Kontak vir Wilma de Klerk om betrokke te raak:

082 779 0601