Avontuur-in-Suid:


  • Avontuur(like) aktiwiteite vir die hele Kerk-in-Suid familie. Saam kan ons fietsry, muurklim, draf en net lekker kuier-kuier aktief wees. Aktiwiteite word kwartaalliks gereël en datums word bepaal volgens skoolkwartale en die weer. 


Kontak enige van die volgende Avontuur-in-Suid lede om betrokke te raak:

Gerard: 082 823 3115

Beaulah: 082 5882 489

Tess: 078 456 0117