Die volgende tekste is almal in die boodskap van Sondag gebruik. Lees dit dalk weer saam voordat julle die volgende vrae hanteer:
1. Hoe voel jy oor gebed? Wat is die goed waaroor jy bid?
2. Waaroor het Nehemia gebid en hoe het dit sy lewe verander?
3. Waarvoor moet ek/ons bid, hoe help Nehemia ons daarin?
4. Verander jou/julle gebede jou lewe?
5. Hoe kan my/ons gebede en lewe die wêreld ‘n beter plek maak?
6. Hoe belangrik is gehoorsaamheid met gebed? Lees Jakobus 4:17