ONS is opgewonde dat jy hier is. Hierdie is ‘n veilige spasie gevul met vriendelike mense wat God lief het.
Ons nooi jou uit om Sondae saam met ons te kom ervaar, want hier leef ons invloedryk. Kom koffie en kuier gerus saam met ons want hierdie is ‘n plek om te beleef.
Welkom
Elke Sondag
08:00 | 10:00
Vakansies & Langnaweke
09:00
KONTAK
ONS
OFFERGAWE
WORD DEEL
VAN ‘N GROEP
Waar kan ek inskakel?
Vind jou familie binne die familie
Kinders vanaf
2 jaar oud tot en met Graad 6.
Sondae om 08:00
Tieners van Graad 7 to Graad 11.
Sondae om 09:40
Jongmense
(18-35 jaar)
Woensdae aande 18:30
Seniorbediening
Elke Woensdagoggend 09:30
Klein groepe wat gereeld bymekaar kom om saam Jesus te volg, mekaar te ondersteun en die lewe te deel.
Kom spandeer tyd saam met mense met dieselfde belangstellings
Ons wil graag van jou hoor!
Het jy ‘n vraag, goeie nuus of ‘n gebedsversoek? Maak gerus kontak met ons deur hierdie vorm.