Kinders is vir ons baie belangrik hier by Kerk-in-Suid! Ons het ‘n lewendige, opgewonde, Jesus-gefokusde bediening en ons harte klop warm vir hierdie kosbare kinders.
Laat die kinders na Jesus toe kom!
Ontmoet vir Ria Van der Merwe ons kinderbediening leier:
Ons bedien die kinders elkeen uniek volgens hul ontwikkelingsfase en daarom het ons prettige groepe vir elke ouderdom.
Ons tieners kook behoorlik – hulle kom bymekaar en “connect” en dien die Here. hulle kan hulself wees en vereenselwig as ‘n Christen tiener in alles wat gebeur.
Ontmoet vir Ds Ziandri Jacobs, ons tienerbediening leier: