Kinderbediening

Kerk-in-Suid se Jeug KOOK behoorlik!

Kinders is vir ons baie belangrik hier by Kerk-in-Suid! Ons het ‘n lewendige, opgewonde, Jesus-gefokusde bediening en ons harte klop warm vir hierdie kosbare kinders.

Laat die kinders na Jesus toe kom!

Ontmoet vir Ria Van der Merwe ons kinderbediening leier:

Ons bedien die kinders elkeen uniek volgens hul ontwikkelingsfase en daarom het ons prettige groepe vir elke ouderdom.

Hier is ons wonderlike leiers:

Daniella Labuschagne

Babbelbekkies (2-3 jaar)

Danelle Paynter

Woelwaters (4-5 jaar)

Kim Janse van Rensburg

Rakkers (GR R- GR3)

Christo Augustyn

Champs (GR4-GR5)

Lizette Alberts

EE3 (GR6)

Tienerbediening

Ons tieners kook behoorlik – hulle kom bymekaar en “connect” en dien die Here. hulle kan hulself wees en vereenselwig as ‘n Christen tiener in alles wat gebeur.

Ontmoet vir Ds Ziandri Jacobs, ons tienerbediening leier:

Hier is ons groep verdeling:

Graad 7

Johan

Wilmari

Graad 8

Willie

Cornè

Graad 9

Jayden

Mighael

Thys

Graad 10

Amanda

Raymond

Belydenis (Graad 11)

Pieter

Marjolein

Wynand

Johann

Louise