Hier volg algemene inligting vir die bediening van die sakrament van die doop in Kerk-in-Suid. Hierdie dokument dien as riglyn vir die reëlings voor en tydens die bediening van die doop.
Riglyne:
1.1Die bediening van die doop geskied volgens die kerkorde soos vervat in Artikel 49, asook op grond van Reglement 11 van die kerkorde.
1.2Die sakrament van die doop word op die eerste Sondag van elke maand bedien.
1.3Alle doop aansoeke moet betyds voor die doopdag by die kerkkantoor ingedien word.
1.4Dooptoerusting word by geskeduleerde geleentheid gelewer, die eerste Dinsdag van elke maand, of soos anders aangedui, waana die doop bedien sal word.
1.5Aansoek vir Privaat Doopgeleentheid : kontak asb die Kerkkantoor vir verdere inligting.