Gebed Gebedsversoeke Indien jy ‘n Gebedsversoek het kan jy: Ons kontak per epos: gebed@kerkinsuid.co.za of per whatsapp: 081 050 3363 Jy kan ook ‘n Gebedsversoek Kaartjie invul en in ons Gebedsversoek boksie by die Inligtingstoonbank in die voorportaal ingooi. Aansluit by ons Gebedsbediening, wat bymekaarkom elke Maandag om 9:00 in die Jeugsentrum. Jy is welkom om saam met ons te kom bid. Laai 'n Gebedsversoek Kaartjie af