ONS

Leraars

Ds Emile Rademeyer

Skryf ietsie oulik oor Emile. Agtergrond, wanneer by KIS begin, ens.

emile@kerkinsuid.co.za
072 225 7536

ds ziandri jacobs

Skryf ietsie oulik oor Ziandri. Agtergrond, wanneer by KIS begin, ens.

ziandri@kerkinsuid.co.za
079 368 9191

ONS span

gerhard Mostert

Fasiliteitebestuurder
kantoor@kerkinsuid.co.za
081 050 3363

elsa mostert

Administratiewe Hoof & Verhurings
kantoor@kerkinsuid.co.za
081 050 3363

inamari heuer

Aanbiddingsleier
worship@kerkinsuid.co.za
081 436 7108

Calsey Schroeder

Tiener Aanbiddingsleier
worship@kerkinsuid.co.za
076 490 4948

Zané Grey

Bemarking
bemarking@kerkinsuid.co.za
083 379 5227

George Smit

Bedienings-koördineerder
george@kerkinsuid.co.za
081 05 3363

Leon Duvenage

Naweek Koster
kantoor@kerkinsuid.co.za
081 050 3363

ONS

visie

Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander deur invloedryk te leef na binne en buite.

ONS

waardes

Liefde en Eenheid

Vrug dra

Diensbaar

Ontvanklik

ONS

missie

Om geloofsgroei te verseker deur lidmate en die gemeenskap te onderrig en te bedien tot eer van God.

Wat
ons
Glo

Kerk-in-Suid 'n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Kerk-in-Suid is ‘n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef ‘n verskil wil maak en daarom is die Familie van God (oud en jonk) baie welkom hier.
Saam skryf ons verder – stories wat ‘n volgende generasie sal inspireer.

Kerk-in-Suid Geskiedenis

NG Wierdapark-Suid gemeente is gestig op 5 Augustus 1982. Tans staan ons bekend as Kerk-in-Suid. 
Ons het ontstaan uit Raslouw-gemeente, wat op haar beurt ontstaan het uit Eldoraigne-gemeente, wat weer ontstaan het uit Sesmylspruit-gemeente. 

Tans

Ons  het tans ±4000 lidmate en twee voltydse  predikante.

Ons is ‘n vernuwende, voorstedelike gemeente in Centurion.

Die gemeente word tans bedien deur Ds. Emile Rademeyer en Ds. Ziandri Jacobs en ‘n passievolle preekspan. 

Ons het ook ‘n groot hart vir pastorale- en siekebediening. Ons het ‘n bekwame span in plek om te help indien jy tans nood of trauma beleef. Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting: 

081 050 3363. 

Kerk-in-Suid ‘n gemeente wat ruimte skep vir ALMAL!

Hierdie gemeente wil die visie wat God in ons harte losgemaak het leef om onder die Heilige Gees se leiding lewens- en gemeenskappe te verander. Daarom kyk ons gemeente na binne, asook na buite om ‘n verskil in lewens en in die gemeenskap te maak. Kerk-in-Suid is ‘n vernuwende gemeente wat in die tye waarin ons leef ‘n verskil wil maak en daarom is elkeen (oud en jonk) baie welkom hier. Hier is ons saam familie van God. 

“Dit is vir ons lekker dat jy deel is van die gemeente se storie. 

Saam skryf ons verder stories wat ‘n volgende generasie sal inspireer.”