BESPREEK JOU PLEK VIR ONS EREDIENS

Ons word steeds deur streng regulasies beperk tot ‘n maksimum van 100 persone per erediens geleentheid. Ons moet dus op 'n besprekings stelsel werk om veilig binne die regulasies te bly en daarom moet elkeen vooraf bespreek om die diens by te woon.
Neem kennis dat besprekings sluit op 'n Donderdag middag 14h00.
Indien jy wil bespreek druk op die diens en voltooi die vorm