Ek is nuut/ Ek wil graag ‘n Lidmaat word

By Bemarking

Jy sal agterkom by Kerk-in-Suid word daar vinnig vriende gemaak. Hier by Kerk-in-Suid sal jy die warmte, omgee en vriendelikheid sommer vinnig aanvoel. As gemeente werk ons met die woord -VENNOOTSKAP. Vennootskap beteken inkoop, deelneem en deel wees. Dit is om deel van ‘n groter prentjie te wees en van God se missie, Om lig en sout in die…