Groentetuin

By Bemarking

Is jy lief vir vars lug en tuinmaak?Dan is die groentetuin die plek vir jou!Word deel van ‘n span wat gesonde groente kweek vir minderbevoorregte gesinne! Kontak die kerkkantoor indien jy belangstel

Hoe kan ek bydra?

By Bemarking

‘n Dankoffer is nie iets wat jy aan ‘n mens gee nie.‘n Dankoffer gee jy aan die Here. Hy het vir JOU aan die kruis gesterfen oorlaai jou elke dag met soveel seëninge. Die gee van jou Dankoffer is ‘n manier hoe jy jou dankbaarheid aan die Here wys. Ek en jy word geseën om te…

Ek is nuut/ Ek wil graag ‘n Lidmaat word

By Bemarking

Jy sal agterkom by Kerk-in-Suid word daar vinnig vriende gemaak. Hier by Kerk-in-Suid sal jy die warmte, omgee en vriendelikheid sommer vinnig aanvoel. As gemeente werk ons met die woord -VENNOOTSKAP. Vennootskap beteken inkoop, deelneem en deel wees. Dit is om deel van ‘n groter prentjie te wees en van God se missie, Om lig en sout in die…